Ask an expert
Question

10 Nov 2006

skildklier
Het ooraktiewe sklidklier (T4) Moet besluit tussen bestraling en operasie. Wil nog kinders hê. Spesialis sê sal moet opereer, kan nie kinders hê met gebruik van neomercazole pille of met bestraling. Wat is die beste opsie?
Answer 2,648 views
Expert
HeartDoc

01 Jan 0001

Hallo 3,

Hierdie vraag is eintlik vir ‘n algemene chirurg, maar ek kan vir jou wel inlig oor wat die nuutste mediese literatuur aanraai:

Vir hierdie toestand, is die resultate van operasie – in die hande van ‘n ervare chirurg – baie goed. Bestraling word gewoonlik gebruik vir ouer mense wie miskien nie operasie kan ondegaan nie weens ander gesondheidsfaktore, en wie al klaar is met kinders en swangerskap. Ek sou dus saamstem met jou chirurg.

Maar onthou dat jy altyd ‘n tweede opinie kan kry van ‘n ander chirurg as jy nog onseker oor die saak is.

HeartDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17927 votes
Vote