Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Skildklier
Hi Doc, doen 'n Endrokronoloog ander toetse as 'n GP vir die skildklier ? Ek sukkel al van my kinderdae af met my sklidklier. Met die toetse daardie tyd was my T3 & T4 reg, maar dan is my TSH uit. JARE daarna moes ek amper 'n Dr dreig om my skildklier te toets en toe kom my toetse terug = 4 (weet nou nie meer of dit die T3 of T4 was nie). Ek is van 1998 af op Eltroxin. Ek is Morbid Obese en wonder steeds of daar nie meer as die "gewone" probleme met my sklidklier is nie. Ek het laas jaar 'n Dunderm omleiding gehad en waaragtig net 9kg verloor in die eerste 2 maande en daarna nie 'n gram nie - so ek wonder...
Hallo M
Ja ek dink tog die endokrinoloë weet meer as ons GP’s en sou voorstel dat jy ‘n spesialis opinie kry – dalk is daar ander hormone wat ook nie 100% werk nie.
Kyk http://www.medpages.co.za/ - Regs so in die middel is ’n blok wat sê “free search” – soek onder category medical, speciality – endocrinologists vir een naby jou.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.