Ask an expert
Question

14 Jun 2011

Skin
Haloo
Ek sukkel redelik met my vel. Ek kry sommige tye ekseem op my hande, maar ek kan dit ondr beheer bring met beclate (wat ek ni heeltyd wil aansmeer ni,ekt gehoor dit maak jo vel ''dun''). Maar na aanleiding va dit kry ek di afgelope tyd n uitslag op my hele nek en tot in my kopvel, dit brand en jeuk en dit lyk of ek permanent hoendervleis daar het. Wat kan dit wees en hoe moet ek dit hanteer?
Tweedens, ek voel selfbewus oor hierdi probleem. Ek ruik ni leke onder my armholtes ni. Ek stort elke dag, smeer deoderant. Maar na n tydji ruik ek bietji ''suur'' vi myself. Ekt al babapoeier gegooi, spuitgoed gespuit. . Wat kan ek doen omtrent dit?
Baie dankie vi u tyd!
Answer 642 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Ek stel voor dat jy 'n afspraak by 'n dermatoloog maak vir 'n ondersoek, sodat 'n diagnose gemaak kan word vir albei probleme en behandeling kan begin. Ongelukkig is dit baie moeilik om 'n ingeligte opinie te gee, aangesien ek jou nie kan ondersoek nie. Dit kan egter wel 'n vorm van ekseem wees.

Groete



Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.