Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
skuldklier
Goeie dag Doc
Kan u my asb verduidelik wat is die verskil tussen 'n onderaktiewe skuldklier en 'n ooraktiewe skuldklier.
Watse simptome gee elkeen jou is dit verskillend of dieselfde
Baie dankie
Yolande
Kan u my asb verduidelik wat is die verskil tussen 'n onderaktiewe skuldklier en 'n ooraktiewe skuldklier.
Watse simptome gee elkeen jou is dit verskillend of dieselfde
Baie dankie
Yolande
Yolande, die skildklier bepaal die tempo van ‘n mens se metabolisme en dus sal ‘n onderaktiewe skildklier simptome van ‘n vertraagde metabolisme toon en ‘n ooraktiewe skildklier sal die teenoorgestelde veroorsaak. Laat weet my as ‘n nuwe vraag as jy die spesifieke simptome wil hê. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.