Ask an expert
Question

20 Feb 2003

Skurwe Kolle
Hello

Ek get 'n probleem dat ek rooi skurwe kolle langs my neus en in my baard kry. As ek my baard afskeer gaan die kolle weg na 'n ruk. As dit gewestig is heuk dit baie en my vel dop af. Ek dink dit moet een of ander swam wees, maar swam goed werk as ek my baard afskeer. Hoe kan ek daarvan ontsla raak en keer dat dit nie weer terug kom nie? Dankie
Answer 1,283 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Anym, ek dink jou diagnose van ‘n swam infeksie is waarskynlik reg. Die probleem is dat die baard die vel vir langer nat hou en dit bevorder die probleem. Een opsie sal wees pm nie ‘n baard te hê nie en ‘n ander een sal wees om elke keer nadat jy gewas het het, jou baard met ‘n haardroër droog te blaas. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18754 votes
Vote