Ask an expert
Question

19 Feb 2009

Slape seer
More, ek wou in engels kryf maar kon nie ie woord slape vertaal kry nie. Ek is so twee weke terug raakgegooi met n bomerang van harde plastiek op my slape en bietjie in my hare in op die regter kant. Dit was verskriklik seer en ekt n knop gehad en kon nie my mond oopmaak sonder dat dit seer was nie. Nou is dit al twee weke, die knop is weg en die pyn beter maar as ek my mond nog groterig oopmaak is dit nog baie seer. Moes dit nie nou al verbeter het nie? Ek is bang n aar het dalk gebars? Help my asb eks redelik bekommerd. Dankie
Answer 1,662 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Daleen
Dit klink vir my of jy dalk die TM gewriggie seergemaak het ( dit is die gewriggie tussen die kaak en die kopbeen). Jou dokter kan kyk of die gewriggie reg werk, dalk is die spiertjie bokant dit maar net bietjie gekneus.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18749 votes
Vote