Ask an expert
Question

04 Apr 2007

slegte onaardige reuk
Hi dok,
Ek het n vriend wat baie deur was die afgelope jaar. Hy het geen vaste inkomste nie en ook geen medies nie. Hy kry gedurige kwaai kopseer en sy een neus gat het n vreeslike stank. Ons het al sout en koeksoda oplossing probeer en al wat dit doen die neus brand so effens en dan loop sy neus. Ek wens ek het die geld gehad om hom by n dokter te kry maar ek het nie. Wat kan dit wees en is daar iets by die apteek wat ek dalk vir hom kan koop wat die reuk sal weg vat. Dit stink regtig en hy raak baie selfbewus daaroor en ek sal ook gewees het as dit ek was. Asb dok help my om hom te help
Answer 2,104 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Blommie
Hy het of 'n infeksie, of 'n tumor of 'n vreemde voorwerp in sy neus. As daar nie geld vir privaat dokters is nie, laat hy asb die naaste provinsiale hospitaal se buitepasiente besoek dat hulle kan kyk wat gaan aan. Ek dink hy moet ten minste 'n sinus x/straal ook kry.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9270 votes
No
66% - 17924 votes
Vote