Ask an expert
Question

20 Aug 2010

Slegte slaap
Hi daar

Ek sukkel al vandat ek nog op skool was met slaap. Ek is baie aktief, maar sorg dat ek genoeg slaap inkry per aand. Ongelukkig sal ek net wakker word met ''n oongelooflike gevoel van gevaar. Ek weet nie of dit dan die adrienalien is nie, maar dan sien ek beelde en voor ek my kan kry vlieg ek op uit die bed uit. Gewoonlik as ek kalmeer het besef ek dat ek nie regtig iets gesien het nie, en dat daar nie iets is nie. Partykeer gebeur dit dat dit voel asof my kinders in gevaar is, en dan vind ek my altyd dat ek reeds by hulle is voor ek kon kalmeer. Dit gebeur paar keer per nag, soms is die gevoel van gevaar daar, maar ek reageer nie so uitermatig nie. Ander kere reageer ek voor ek eers besef wat aangaan. Wat kan dit wees? Ek is baie moeg die volgende oggende.
Answer 582 views
Expert
Sleep Expert
Sleep expert

01 Jan 0001

Dit is basies soortgelyk aan 'n nagmerrie. Wat my mer pla is indien u bedags moeg is. Dit mag aandag benodig.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17885 votes
Vote