Ask an expert
Question

05 Dec 2005

Sluk probleme
Help asb. Ek kan nie eet nie - dis asof daar iets in my keel sit en ek kan nie sluk nie. Met tye kan ek nie eers vloeistof gesluk kry nie. Ek is duislig en dit voel of my brein spin.
Answer 7,123 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Beste Carools,
As mens nie kan sluk nie, moet jy dadelik by 'n dokter uitkom om 'n gastroskopie te reel. Daarmee kyk hulle of daar 'n vernouing in die slukderm is, wat of glad nie ernstig kan wees nie, soos suur wat dit gebrand het, of baie ernstig, soos kanker. Moenie langer wag nie, maak sommer more 'n afspraak.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.