Ask an expert
Question

04 Mar 2003

Slym
My seuntjie is 17maande en ek sukkel baie met sy borsie, veral in die aand as hy gaan slaap. Hy het vreeslik baie slym en as gevolg daarvan hoes hy aanhoudend, soms so erg dat hy homself wakker hoes. Hoekom is dit erger in die aand en wat veroorsaak dit. Ek weet my vriendinne kla oor dieselfde probleem?
Answer 611 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Juanita, die liggaam se Ponstan® is kortisol en dit is op sy hoogste om 15h00 en laagste om 03h00. Bit beveg inflammasie en koors en daarom is mens meer siek in die nag wanneer die kortisol op sy laagste is. Laat weet maar as jy nog vrae het. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17877 votes
Vote