Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Slym in keel en neus en kroniese hoes.
Het vroeë r jare baie sunis gekry. Deesdae baie selde. Min hoofpyne. Het kronies slym in my keel en neus. Soms verduk dit, maar meestal `n dun uitskeiding. Het kroniese hoes vir nou al 15 jaar. Kroniese kraperigheid in keel. Moet gedurig keel skoonmaak of hoes om dit uit te kry. Ek hoes byna elke 5 na 10 minute. Soms hewig, ribbes al beseer as gevolg daarvan. Geen medikasie help, was by internus, geen verligting, Plate geneem, geen fout. Longe goed. Wynig sooibrand, net gedurige kraperigheid in keel. Verstik maklik, tas dan stembande aan. Stem dan vir `n dag nie reg. Asseblief dit raak al hoe erger, geen dokter kon my nog help.
Nicoline.
Nicoline.
Geagte Nicoline
Jou probleem regverdig 'n ONK opinie na 'n deeglike ondersoek. Indien die longe nie die oorsaak is nie, behoort jy 'n ONK te sien, wat liefs saam met 'n pulmonoloog na jou moet kyk. Dit kan wees dat jy 'n vorm van chroniese sinusitis het, of dalk allergieë het, wat behandel kan word. Daar behoort gesoek te word na die oorsaak van jou hoes, en dit klink of die neus dalk bydraend kan wees.
Groete

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.