Ask an expert
Question

08 Jun 2011

SLYM OP BORS
Het julle dalk raad om van die slym op my bors ontslae te raak, Ek het verkoue gehad maar sukkel steeds met slym op die bors. Dit tas my asemhaling aan aangesien ek nou uitasem raak nadat ek 4 tree geloop het. Help asb.
Answer 36,035 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Molly

Vra jou apteker vir 'n asma pompie, genaamd Ipvent. Hierdie produk help om 'n post-virale hoes te verbeter. Indien dit nie binne 'n dag of twee verligting bring nie, moet jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer, aangesien 'n kroniese sinusitis ook slym op die bors kan veroorsaak.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.