Ask an expert
Question

23 Feb 2003

Small nuts,from time to time sore
Hi, ek gaan nou oor na Afrikaans.Ek was gemolesteer toe ek klein was in die opsigte dat daar 'n bankrekkie om my skrotum gesit is vir +- 20 minute en dan afgehaal. In std 8 het ek agter gekom dat my testes in die grote is wat hulle moet wees nie.Na matrix het ek na 'n uroloog gegaan waar hy agtergekom het dat ek nie sperm produseer nie, met ander woorde nie kinders sal kan kry nie.Was 'n skok vir my want ek is lief vir kinders.Ek is nou 26,ongetroud en my testes raak van tyd tot tyd ongelooflik seer, dat ek nie eers 'n jean sal kan aantrek nie.Is daar dalk nog probleme,of is dit normaal?Sal ek op een of ander manier my eie kinders kan he?Ek sukkel bietjie met aanvaarding daarvan en dit maak dat ek minderwaardig by meisies voel.Enige raad?Dankie
Answer 532 views
Expert
Sexologist
Sexy

01 Jan 0001

I would suggest a visit to a Urologist and to do a Sperm count. Contact SA Sexual Health Association 0860 100 262 and they can refer you to a counsellor or therapist in your area that can help you deal with your feelings of inadequacy around women.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9266 votes
No
66% - 17851 votes
Vote