Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Snaakse hart kloppings
Middag dokter.
Ek is 'n meisie van 23 en die laaste week of so kry ek sulke snaakse hart kloppe elke nou en dan, dit voel meer soos rukkings as kloppings, nie soos normale harde kloppe nie, so asof dit 'n borrelende ruk of iets is, ek is nie eintlik seker hoe om dit te veruidelik nie. Dit is nie seer of iets nie, dit voel net snaaks en ek sal graag wil weet wat dit veroorsaak. Dit gebeur so 5-10 keer 'n dag en so tussen 1-5 keer op 'n slag.
As dok dalk enige idee het wat dit kan wees sal dit my baie help :)
Dankie

Hallo Dame23
Jy mag dalk 'n onreelmatige hartklop (artitmie) hê - het jy al jou pols gevoel as dit gebeur? Voel net langs die sening wat in die middel van jou pols afloop aan die duim se kant of andersins langs jou lugpyp op jou keel. As jy duiselig word of naar voel of sweterig raak as dit gebeur en jou pols voel onreelmatig moet jy dalk 'n HOLTER (24 uur) EKG kry om te kyk wat die oorsaak is. Praat dan met jou dokter daaroor.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.