Ask an expert
Question

13 Aug 2007

Sooibrand!
Ek is 'n jong vrou (32) glad nie oorgewig nie, rook nie. Ek is bewus dat ek 'n Hiatus Hernia het, maar dit het tot dusver nog nie gepla nie.

Ek sukkel met SOOIBRAND. Was nou die dag by 'n Dokter wat vir my LANSOLOC (1daagliks) voorgeskryf het, maar ek sukkel reg deur die dag en nag nogsteeds met sooibrand.

Moet ek dalk weer vir 'n Gastroskopie gaan en kyk of dit erger geword het???
Answer 590 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Karen
Jy kan, of jy kan dalk jou dokter vra om iets anders soos Nexium te probeer?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17879 votes
Vote