Ask an expert
Question

22 Feb 2003

Sooibrand (Heartburn)
Hello Doc.
Ek is 20 jaar oud.
In die laaste 6 maande of so, kry ek ongelooflik baie sooibrand. Sekerlik elke dag. Die badste is elke oggend as ek opstaan, dan het ek sooibrand. Ek hou nie van rennies nie. Is daar enige iets wat ek daaraan kan doen ? Is dit te veel Coke ? Is dit ons dorp se vuil water ? Is dit die kos wat ek eet ?

Dankie
Totsiens
Answer 627 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Aqox, dit mag moontlik wees dat dit van Coke is, maar dis nie noodwendig die probleem nie. Ek het as student 4-6 liter Coke ‘n dag gedrink en nooit sooibrand gekry nie. Dit mag wees dat jy ‘n breuk het of selfs ‘n maagseer. Die beste sal wees om jou dokter of nog beter, ‘n gastroënteroloog te sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17876 votes
Vote