Ask an expert
Question

19 Oct 2009

Spatare
Hi

Wat is die oorsaak van spatare en is daar iets wat dit kan voorkom?

Dankie
Answer 2,748 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Lee
Spatare is baie keer oorerflik maar kan ook veroorsaak word deur kraam, verhoogde druk in die buik (gewigoptellers ens). Dit is basies vate waarvan die kleppies nie mooi werk nie, en dan kan dit die bloed nie terug stoot na die hart nie. As jy werk doen waar jy baie staan, kan jy spataar kouse dra om die bloedvloei aan te help, dit help ook om nie gekruisde bene te sit nie.
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9324 votes
No
67% - 18748 votes
Vote