Ask an expert
Question

19 Oct 2009

Spatare
Hi

Wil net hoor of daar n oplossing is vir spatare? Is daar iets wat gebruik kan word of nie werklik nie?

Dankie
Answer 350 views
Expert
Pharmacist
pharmacist

01 Jan 0001

Daar is niks beskikbaar oor die toonbank wat werklik as 'n wondermiddel beskryf kan word nie.

THROMBOPHOB GEL is wel 'n opsie wat jy kan oorweeg. Dit het nie 'n voorskrif nodig nie.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.