Ask an expert
Question

01 Aug 2010

Spatare
Dokter, ek het redelike prominente spatare op by bene en wil net weet of daar, buiten om dit te opereer, enige ander opsies is? Dit is nie die fyn blou aartjies nie, maar die wat al redelike onooglike knoppe gevorm het.

Afgesien van die feit dat dit my eerder selfbewus maak en dat ek dit onder ''n langbroek wil wegsteek, het ek tans geen ongemak of pyn nie.

Dankie
Answer 1,892 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Adriaan

Daar is 'n uitstekende tegniek waar 'n vaskulere chirurg 'n klein laser gebruik om die spatare te oblitereer. Die tegniek is baie beter as die ou tradisionele tegniek waar spatare chirurgies gestroop word. Ek stel daarom voor dat jy 'n algemene chirurg of vaskulere chirurg konsulteer vir die behandeling van jou spatare.

Groete




Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17872 votes
Vote