Ask an expert
Question

27 Mar 2003

Spider veins
Hallo Dok,
Ek het nogal baie wat hulle noem "spider veins" op my bene. Plek-plek lyk dit soos bloukolle. Die are op my bene lê ook baie vlak en behalwe dat dit onooglik is, is ek baie bekommerd dat dit pynlike spatare sa word. Is daar enige iets wat ek kan doen om dit te verhoed? Maak die gebruik van die Pil dit erger? (Ek is op Melodene.) Sal Vascafem daarvoor help? Ek is 27.
Baie dankie.
Answer 956 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Aspoestertjie, “spider veins” sal nie in daai groot spatare verander nie. Die pil mag dit vererge, maar so vêr dit die pil aangaan is Melodene een van die bestes om te gebruik aangesien dit ‘n baie lae dosis pil is. Ek het geen persoonlike ondervinding met vascafem nie en kan dus nie sê of dit sal werk nie. Ek kan nie dink dat dit sal skade doen om te probeer nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17863 votes
Vote