Ask an expert
Question

30 Jul 2007

spierpyne in my bene en arms
ek het die oggend op gestaan met n stywe vinger later het my hande in die oggend styf gevoel , my spiere het begin te pyn my arms en bene , ek ry gereeld fiets en doen sport ek is 32 jaar en het n cholestrol toets laat doen wat die dokter toe laat weet dis uitermatig hoog hy het ook n bloed toets laat doen of die simtome n agresiewe artritis is hy se dis op die lyn, sover het ek anti inflam middels gebruik maar die pyn bly daar. ek sukkel baie met sinus en sooibrand en het laas jaar usn phedracut gebruik vir n maand en dit dadelik gestaak en hierdie jaar weergebruik net vir 2 weke en weer dadelik gestaak,dit maak my duislig en snaaks al verminder ek die dosis. ek sukkel ook met n koors of n warm gevoel maar as ons dit toets ,ly dit na niks.
dokter het gese dis artritis maar hoekom die spierpyne bly en oefen gereeld eet dalk nie gesond nie en my stresvlak was hoog die laaste 6 maande. enige oplossing sal ek regtig waardeer ek doen driekamp en wil die ironman volgende jaar doen.
jaco van rhyn
Answer 14,541 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Jaco
Is jy op cholesterol pille? dit kan seer spiere veroorsaak. Anders moet jy dokter vra om jou te verwys na 'n rheumatoloog vir meer intensiewe ondersoek. Dit klink tog of daar iets onderliggend is wat die simptome veroorsaak.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.