Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Spinnekop byt
' n Spinnekop het my gebyt op my bo-been, diaar s rooi kol en dis vuurwarm, ek was gister by die dokter en hy het salf voorgeskryf en gese dis nie giftig anders was ek reeds dood (eks sondag aand gebyt) die probleem egter is dat my been lam word en my tone word seer, Enige raad?
Hallo Blom
Jy kan dalk 'n anti allergiese pilletjie soos Allergex neem, sowel as 'n anti-inflammatoriese room soos Voltaren gel oor die area smeer. Dit kan dalk die omliggende senuwee irriteer maar dit behoort oor te gaan. As die area groter word, 'n etterige kol in die middel kry, jy koorsig word, en geswelde kliere in jou lies kry mag jy dalk ook antibiotika per mond nodig hê
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.