Ask an expert
Question

29 Mar 2007

Spraak probleme en protein
My vriendin se kind van 3 jaar het spraakprobleme - spreek nie woorde goed uit nie. Die spesialis het aanbeveel sy eet o.a. n protein in die aand. Wat sal dit help - weet jy iets daarvan?
Answer 1,372 views
Expert
DietDoc
DietDoc

01 Jan 0001

Beste Rens
Ek moet erken dat ek nog nooit van so iets gehoor het nie. Hoekom die inname van 'n proteïen in die aand iemand sal help met spraakprobleme is ook vir my 'n raaisel. Ek kan net dink dat die proteïen die serotonienvlakke in die brein sal verhoog en dat dit miskien is wat die dr wil bereik. Ek hoop die dr het ook spraakterapie vir die kind voorgeskryf want spraakterapeute kan besonder goeie resultate bereik.
Groete
DietDoc
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18602 votes
Vote