Ask an expert
Question

23 Nov 2005

STEEKPYN LANGS BORS
EK HET DIE AFGELOPE TWEE DAE 'N STEEKPYN LANGS MY LINKER BORS. AS EK DAAR DRUK VOEL EK GEEN PYN OF KNOPPE NIE, MAAR EK KRY DIE STEEK SO 4 TOT 6 KEER 'N DAG.
AS EK MY ARMS BEWEEG VOEL EK OOK NIKS, SO EK'S SEKER DIS NIE 'N SPIER NIE. EK HOOP U KAN HELP WANT DIT PLA MY.
DANKIE
Answer 5,562 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

JK, dis altyd moontlik dat dit jou hart is en dis moeilik om dit te bewys van hierdie kant van die skerm af. Die beste sal wees om jou dokter te sien en seker te maak en jy kan my e-pos by CyberDoc@mweb.co.za as jy belang stel in iets was ek oor die “anders as hart” oorsake van borskaspyn geskryf het. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.