Ask an expert
Question

23 Nov 2005

Stiefdogter veroorsaak moeilikheid en vertel leuens
Ek het 2 stiefdogters en die oudste een het gisteraand verjaar. Haar ma het vir haar 'n partytjie in 'n restaurant gereël en ek en my man was ook genooi. Alles het goed gegaan en het ek en my man en die X en haar vriend goed oor die weg gekom. Later die aand vertel die X my toe dat die jongste dogter vir haar kom vertel het dat ek haar, die ma, 'n "bitch" genoem het, wat ek NOOIT gedoen het nie. Ook dat die kind nadat sy by ons kom kuier het oor naweke by haar aankom met klomp storietjies en nasty aanmerkings oor my en my kleredrag ens. Ek voel baie sleg daaroor, aangesien ek die kind al baie gehelp het met skooltake, geld, geskenke, en my huis altyd vir haar oopstaan. Ek was nog net goed vir haar. Hoe verdedig ek myself nou dat ek nie dit gesê het nie, want die ma sal tog die kind eerder glo. Ek het my man vanoggend daarvan vertel en hy sê dat hy die kind gaan aanvat daaroor.
Answer 697 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Remind the Ex that she surely recognizes that teenagers of lie and like to stir things up. If you had thought so little of her ( and you don't ) you'd have either said it to her face, or at least in privacy, and not in front of the kid.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.