Ask an expert
Question

12 Aug 2008

Stillmans sindroom
Iemand wat ek ken se dokter het haar gediagnoseer met " Stillmans syndrome" . Waar kan sy meer daaroor oplees?Ek kry nerens inligting daaroor nie. Sy het ' n rugoperasie gehad en nou krampe en pyne in haar bene. Haar dokter se dit is Stillmans sindroom.
marlene
Answer 501 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

HI Tokkie
Is dit nie Scheuermann's (ander naam is Sherman's disease) waarvan hy praat nie? Hierdie is 'n verkromming van die ruggraat gewoonlik in jong mense wat chroniese rugpyn veroorsaak.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.