Ask an expert
Question

14 Mar 2004

stink
Hallo Dr. Malan
Ek ver moed my hond het die goed Swamme/Gisselle of Bakterieë
Hoe kan ek dit behandel en is daar iets wat ek by die apteek kan koop
Dankie
Deon


Answer 389 views
Expert
CyberVet
cybervet

01 Jan 0001

Eers moet die ware rede bevestig word (sien bv die vorige boodskap) en dan kan die regte behandeling voorgeskryf word. Dit gaan betekn 'n besoek aan die veearts, maar dis die regte benadering. Die regte shampoe vir die regte rede (die tipes verskil) kan dan bepaal word.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17885 votes
Vote