Ask an expert
Question

27 Jul 2011

Stres na 6 weke siek
Ek is al sedert Junie maand siek en word nie beter nie. ek is met bronchitis gediagnoseer en het later so baie antibiotika gedrink dat ek swamme gekry het. Ek is nou al 3 keer in die hospitaal opgeneem agv (1ste keer) ''n reaksie op die swamme sowel as met die 2de keer. Ek is egter die afgelope naweek ook opgeneem na ek ''n reaksie op swammedikasie gehad het wat my huisdokter voorgeskryf het. Ek het die vorige keer in hospit binne-aarse Fluxol gekry en toe ek ontslaan was, het ek weer dieselfde simptome ervaar en my dokter gevra om iets voor te skryf. Dit het my so siek gemaak dat my kop begin draai het en my ore het gesing en ek het ''n benoude bors gekry. Die internis het toe gesê  dat ek dadelik die Sporanox moet los en nie die reeks moet klaarmaak nie. Toe het die internis my weer opgeneem en alle toetse van my hart - sonar, EKG, RT scan, angiogram gedoen en niks fout gevind. Hy beweer nou dat ek angs ervaar omdat ek nou solank siek is want hy het geen ander verklaring vir die beklemming op my bors. Ek bekommer my natuurlik oor my siekte ook omdat ek nie gesond word nie, want dis die eerste keer in my lewe dat ek so siek is. Ek bekommer my ook dat die swamme dalk terug is want vandat ek ontslaan is voel ek heeltyd lam en naar. Ek is op Azor (0,5mg) wat ek in die aande moet drink. Wat staan my te doen - moet ek ''n sielkundige gaan sien of ''n tweede opinie by ''n ander internis?
Answer 949 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

This all sounds very unpleasant and worrying, I agree, but is not really a question for a psychiatrist like me. In that the basic problems of your illness, and its effects, and the effects of the various combinations of drugs, is the primary problem. Of course you feel anxious about what has been happening. Azor is a sedative-tranquillizer, which might help the anxiety and sleep. But if one takes it for more than a few weeks, one can get dependent on it, and you need to come off it gradually rather than suddenly. Counselling is usually a better way of handling such anxiety if it is excesive or unrealistic.
But isn't it a second opinion from an internist that you most need now ?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17785 votes
Vote