Ask an expert
Question

23 Jan 2003

Sturge Weber Syndrome
Graag meer inligting inwin omtrent hierdie sindroom. Is dit byvoorbeeld oorerflik. My oudste seun is Sturge Weber Sindroom. Kon nêrens in beide families in die verlede nog so 'n geval opspoor.
Het heelwat kennis daarvan opgedoen, maar die oorerflikheidsfaktor is nog nie duidelik.
Baie dankie.
Janie
Answer 491 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Janie, so vêr ek weet is dit nie ‘n geneties oordraagbare siekte nie. Ek het ‘n bietjie navorsing gedoen en die naaste wat ek kon kom aan dat dit dat oordraagbaar maag wees, wat dat een bron gesê het dat die waarskynlik nie geneties oordraagbaar is nie. Laat weet maar as jy nog vrae het. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.