Ask an expert
Question

12 Aug 2010

Swak spiere?
Ek is 59jr oud en kom agter dat trappe al hoe moeiliker word om te klim - dit voel vir my asof daar geen krag in my beenspiere is wanneer ek ''n trappie opklim nie - ek is oorgewig, maar het nie altyd hiermee gesukkel nie. Dit voel werklik of die bobeenspiere te swak is. is dit rede tot kommer of watter oefeninge moet gedoen word om die spiere wat nodig is om trappe te klim, te versterk?
Answer 1,521 views
Expert
Orthopaedic Specialist Forum
Orthopaedic Specialist Forum

01 Jan 0001

Beste Delene,

as jy erge swakheid in jou dybeen spiere ondervind moet jy deur 'n neuroloog ondersoek word om vas te stel of die swakheid nie deur 'n senuwee kompressie of selfs 'n spiersiekte veroorsaak word nie
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18606 votes
Vote