Ask an expert
Question

24 Jan 2003

Swanger slaapposisies
Ek is 26 weke swanger en sukkel om te slaap met my maag wat by die dag groei. Daar is gese dat die beste manier om te slaap op my linker sy is, maar die baba is aan die linkerkant van my maag.As ek op my linkersy le ,skop hy verskriklik,asof ek hom seermaak.Hulle se dis gevaarlik om op mens se rug te slaap,maar dis die gemaklikste vir my. Dit is my wonderwerk baba(Dokers en toetse het gese ek sal nooit kinders kan he nie,maar ek is nou swanger met my engeltjie). So,u moet verstaan dat ek net die beste wil he vir hom. Help asb.!
Answer 1,859 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Mom2B, die babais nog relatief klein en dus kan jy moontlik nog met veiligheid op you rug lê. Dit is egter beter om op jou linker sy te lê, dus is dit miskien ‘n goeie idee om reeds nou te begin oefen om op jou linker sy te lê. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.