Ask an expert
Question

19 Aug 2011

Swangerskap/pil
Ek het Mei 2010 opgehou om my voorbehoedpil te drink. Ons het van toe af kondome gebruik. My siklus is 28 dae. Ons dink daaraan om met ''n gesin te begin. Sal ek moeiliker swanger word omdat ek so lank terug al opgehou het met my pil? My vriendin het gesê  dat mens ''n maand of twee nadat jy jou pil gelos het moet begin probeer, want hoe langer jy van jou pil af is hoe moeiliker word dit a.g.v jou hormone wat nie meer gereguleer word deur ''n pil nie maar deur jou liggaam self. Moet ek maar weer begin om my pil vir ''n paar maande te gebruik en dit dan weer te los? Ek''s baie " confused" .
Answer 905 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Elaine

Ek stel nie voor dat jy weer die voorbehoedmiddel gebruik nie. Probeer swanger word. As jy 'n gereelde menstruele siklus het, is die kanse baie goed dat jy ovuleer en dus is jou kanse hoog om swanger te word.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17863 votes
Vote