Ask an expert
Question

12 Dec 2005

Sweet
Ek het 'n higieniese probleem. Ek voel baie selfbewus daaroor. Ek sweet vreeslik maklik vanaf my eerste kinders se geboorte. Dit ruik ook nie baie goed nie. Is dit as gevolg van 'n hormoon wanbalans, of wat kan die rede wees. Ek sit gereeld (2/3 maal 'n dag) deoderant aan - en bad meeste van die tyd 2 maal 'n dag.

Is daar iets wat ek kan gebruik om dit te voorkom?
Answer 824 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Beste H,
Sien http://www.hyperhidrosis.org/
Anticholinergiese medikasie en betablokkers kan gebruik word en daar is ook 'n operasie wat mens kan doen om die sweet te verminder ( simpatektomie) . Probeer ook antiperspirante ipv antideoderante.
Dit is nie binne jou beheer nie, word deur die simpatiese senuwee stelsel veroorsaak!
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9326 votes
No
67% - 18775 votes
Vote