Ask an expert
Question

22 Nov 2005

Swelling
Deesdae swel ek baie op. Ek gebruik waterpille, maar dit nie help nie. Eendag kan ek my ringe & horlosie dra, maar ander dae glad nie. My maag voel hard. As ek eet, moet ek of toilet toe gaan want my maag wil werk of ek voel naar (dit voel of die kos in my keel vas sit. Ek tel vinnig gewig op, maar daar is geen verandering in my lewenstyl of eetgewoontes nie. Ek raak ook deesdae gou kort van asem en kry gereeld "panick attacks". Wat gaan aan?
Answer 700 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Ocean, dis moeilik om ‘n diagnose te maak sonder om jou te ondersoek. Dit mag wees as gevolg van iets soos bloedarmoede, nier probleme, hart probleme, lewer probleme, bloeddruk, ens. Die beste sal wees om jou dokter te sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.