Ask an expert
Question

21 Jul 2011

Tachycardia induced cardiomyopathy
Kan u bogenoemde toestand, wat onstaan het agv idiopathic ventricular ectopy, kortliks aan my verduidelik? Wat sou u behandeling wees? Dankie
Answer 778 views
Expert
Cardiologist
Cardiologist

01 Jan 0001

Beste Anneke,

"Tachycardia induced cardiomyopathy” is ‘n toestand wat gewoonlik ontstaan as gevolg van aanhoudende tagikardie, met ander woorde ‘n hartspoed wat aanhoudend te hoog is, byvoorbeeld pasiente met atriale fibrillasie of fladder. Die hartspier kry nooit geleentheid om to rus nie en as ‘n gevolg word “swak”. As die tagikaardie kan beheer word, is daar ‘n goeie kans dat die swak hartspier sal herstel.

Ek het nog nooit gehoor van “tachycardia induced cardiomyopathy” wat ontwikkel het as gevolg van ventrikulere ektopie. Ventrikulere ektopie is nie ‘n tagikardie nie en gevolglik kan nie “tachycardia-induced cardiomyopathy” veroorsaak nie.

Gewoonlik is dit anders om, met ander woorde die “hy is die oorsaak”, en nie die gevolg nie, van die ventrikulere ektopie.

Ek hoop die beantwoord jou vraag? Groete JT.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9322 votes
No
67% - 18678 votes
Vote