Ask an expert
Question

18 Feb 2003

teer borste
beste doc

Sukkel met verskriklike seer borste amper reg deur die maand, ek is nie swanger nie,
nie knoppe in my borste nie,nie enige snaakse afskeidings nie,en is 24 jaar oud en op Mirelle. Was eers op Melodene
maar agv die seer borste toe na 'n ligter pil toe. Dis rerig ongemaklik en ek is raad op
help asb.
Answer 8,996 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Leone, die beste persoon om te gaan sien met mastalgie (pyn in die borste), is ‘n algemene chirurg. Daar is verskeie oorsake van mastalgie en meeste van hulle is maklik om te behandel. Ek weet dat jy waarskynlik bang is vir kanker, maar gelukkig is mastalgie selde die simptoom waarmee kanker presenteer. Die beste sal wees om maar die chirurg te sien en dit uitgesorteer te kry. Vir tyd en wyl kan jy Royl 6® en Ponstan® probeer. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9269 votes
No
66% - 17861 votes
Vote