Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Terugvoer
Hi Doc,
Ek kom nou net uit die Hospitaal uit, nadat ek verlede week gediagnoseer is en behandeling ontvang het vir Pleurites en Viremie.
Vanoogend se bloedtoetse wys nog CRP is verhoog (10) maar ek kan aangaan met orale antibiotika. Ek moet nog Dinsdag na Dr. Hunky gaan vir my opvolg-ondersoek en moontlike Pulmonale toetse.
In die lig van my huidige infeksie, dink Dok ek moet dalk uitstel en hom op ' n latere stadium gaan sien wanneer ek weer gesond is? Afgesien van die feit dat ek nie lekker voel nie en nog seer het, sal ons akkurate resultate uit enige toetse op hierdie stadium kry as ek duidelik virus onder lede het?
Dankie, soos altyd Doc.
Lekker dag,

Cornel
Dankie dat jy health24.com besoek het.
Wees asseblief so vriendelik om my presies te verwittig vir watter opvolg toetse jy moet gaan.
Groete
Dr Anrich Burger
Dankie dat jy health24.com besoek het.
Wees asseblief so vriendelik om my presies te verwittig vir watter opvolg toetse jy moet gaan.
Groete
Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.