Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Terugvoer oor lyfseer en moegheid
Hallo Doc
Ek het ' n maand of wat gelede vir Doc geskryf oor my lyfseer en moegheid. Ek kon eers ' n afspraak by ' n internis kry vir April, toe gaan ek maar terug huisdr toe. Hy het bloedtoetse gedoen en ek het ystertekortanemie. Ek het vandag begin met die eerste van ' n reeks ysterdrips wat ek nou moet ontvang, en hy het ook ysterpille voorgeskryf. Ek hoop dit werk.
Groete
Martie
Ek paste ons vorrige korrespondensie hieronder:
Hallo Dok.
Ek is ' n 34j vrou. My liggaam pyn verskriklik, veral my skouer, arms en hande en soms ook voete. Ek is ook tot die dood toe moeg. Dit hou nou al maande aan. Ek was ' n week gelede by my huisdokter - hy het gesê dat ek ' n klomp infeksies het, onder andere blaasinfeksie en sinus infeksie. Hy het my ' n Voltaren inspuiting gegee op antibiotika geplaas en Gericomplex voorgeskryf. Dis nou ' n week later en my liggaam is steeds net so seer en ek is steeds dood moeg. Gaan ek vir die res van my lewe met die vreeslike pyn moet saamlewe?
Date: 21/12/2008
Subject:
Posted by: Cyberdoc
Message:
Martie
Dankie dat jy health24.com besoek het.
Ek stel voor dat jy ' n afspraak by ' n internis maak. Dit is baie moontlik dat jy ' n outo-immuun siekte het, soos rhumatoiede artritis, veral in die lig van gewrigspyne. Daar is ' n reeks bloedtoetse wat gedoen sal moet word om presies vas te stel wat die oorsaak van jou simptomes is.
Verwittig my asb van jou uitslae.
Groete
Dr Anrich Burger

Hallo Martie
Ek is bly dit word nou behandel! Sal jy asb omgee om jou antwoord more weer te plaas - Dr Anrich werk op Vrydae tot Sondae en hy sal nie jou antwoord vandag sien nie?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.