Ask an expert
Question

18 Mar 2003

testosteroon
met verwysing na my vraag nr 87 op 2003-03-13...
As ek 6 weke wag en dan die dosis verhoog, hoeveel tablete per dag moet ek neem ?

En hoe lank sal dit neem voordat ek 'n verandering in my stem sal kry ?
Answer 512 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Stemmetjie, ek neem aan dat dit sal veilig wees om die dosis met een tablet per dag elke 6 weke te verhoog tot ‘n maksimum van 4 tablette per dag. As jy nie na 6 maande ‘n verskil opmerk nie, sal dit waarskynlik nie help om die dosis verder te verhoog nie. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.