Ask an expert
Question

24 Jan 2013

Timjan
Ek drink die afgelope maand n eetlepel timjan elke aand....Kan dit enigsins my " joints"  aantas. Skielik sit ek met n heup wat my slaapelose nagte gee en n skouer waarvan ek die heeltyd bewus is.....