Ask an expert
Question

03 Jul 2011

tiroied
Ek het in Desember 2009 ''n " subtotal thyroidectomy"  gehad en gaan jaarliks vir ''n sonar ondersoek. Die radioloog het ondervind dat daar reaktiewe limfnode gedemostreer is en ''n duidelike hiper eggoiese hilis is - Wat beteken dit, en moet ek bekommerd wees?
Answer 1,168 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Sam

Die reaktiewe limfnodes is vergroting van die limfnodes as gevolg van 'n inflammatoriese proses. Ek is seker jou dokter sal hierdie bevinding verder ondersoek met bloedtoetse en 'n moontlike biopsie. Hiper eggoiese hilis beteken dat 'n sekere gedeelte van die weefsel wat oorgebly het na jou operasie meer "aktiwiteit" toon. Weereens sal jou dokter verdere ondersoek moet instel.

Moenie bekommerd wees voor jou dokter die uitslae bestudeer het nie.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9262 votes
No
66% - 17842 votes
Vote