Ask an expert
Question

26 Aug 2007

To:CS Re: Bekommerd
Ek het al vele male vir hom in briewe probeer verduidelik wat aangaan maar hy lees dit net skeur dit stukkend en gooi dit weg. Kry dan stil stuipe vir `n paar dae en as daar weer `n kwessie opduik verwyt hy my en se dat ek beweer hy kan niks reg doen nie en sê dan vir my dat hy nie tyd het vir my en ons kinders se dinge nie. Ek probeer my bes en die kinders ook maar niks is goed genoeg vir hom nie. Hy sal beslis nie instem vir huweliks berading nie want volgens hom is dit ek en die kinders wat probleme het nie hy nie. Hy weier om in te sien dat hy die oorsaak van ons probleme is. Ek moet eerlik wees en erken dat ek al daaraan gedink het om hom ve vermoor. Maar terwille van myself en my kinders sal ek nooit sover gaan nie. Meskien sal dit beter wees as ek net tou opgooi en die vlaktes invaar. Ek is moeg en moedeloos wil nie meer so lewe nie. Gaan probeer om more `n lokale sielkundige te gaan spreek en die betrokke kind ook saamneem. Dankie vir die hulp sover.
Answer 326 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

The you are describing a selfish man who flatly refuses to recognize that there are any problems, and refuses to even try to solve them. Of course, though, you recognize that harming him in any way would be disasterous for you and the children, and would make a bad situation very much worse. Is there anyone in the family who he does listen to, who might be able to intervene ? Would it be an option to move out, with the children, and stay with someone in your family, to make it clear to him that things do need to change for the better ?
You are absolutely right to see a local shrink to talk all this through, and to discuss and explore your options in detail
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.