Ask an expert
Question

16 Jun 2011

Toe neus
My seun het van kleins af n probleem met n toe neus, hy kan nie nies niie, nou is hy al 22, en nog steeds probleem. Hy moet gereeld n klomp mucus gaan uitspoeg. Ek voel so sleg vir hom. Die neus en oor spesialis het destyds net gese hy het allergie vir gras, etc. maar geen behandeling voorgestel. Is daar n medikasie wat die mucus in sy neus, keel en bors kan laat opdroog?
Answer 865 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Meme

Ek stel voor dat hy Nasonex neussproei probeer. Dit is baie suksesvol in die behandeling van allergiese rhinitis. Indien dit nie sy probleem verbeter nie, stel ek voor dat hy 'n tweede opinie by 'n oor, neus en keel spesialis kry.

Groete



Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
34% - 9250 votes
No
66% - 17785 votes
Vote