Ask an expert
Question

09 Feb 2003

Toonnaels, wit kolle op en bros
Is die wit vlekke op my toonnaels as gevolg van 'n kalsium tekort en dalk as gevolg van die swak bloed sirkulasie in my bene? Wat kan ek doen?
Answer 3,403 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Sussie, dis moeilik om te sê sonder om jou te kan ondersoek, maar dit mag moontlik wees. Dit mag ook wees as gevolg van ‘n fungus infeksie en selfs psoriase of ‘n yster gebrek. Die beste sal wees om jou dokter te gaan sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.