Ask an expert
Question

23 Nov 2005

torakale spondilose
Goeie Dag
Kan jy asb vir my verduidelik wat torakale spondilose met osteofite is en wat die nodige behandeling daarvoor is?

Baie Dankie
Answer 4,077 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Denise, dit beteken dat daar degenrasie van die werwels is wat mobiliteit verlaag en ‘n osteofiet is verbreding van die werwel by die gewrig as gevolg van ‘n benige uitstulping. Daar is slegs behandeling (chirurgie/fusie) nodig as daar erge simptome is. Laat weet maar as ‘n nuwe vraag as daar nog vrae is. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.