Ask an expert
Question

06 Dec 2005

Trusty Frosty Frusty
Die probleem is dat mens nog steeds aanhou hoop en wens dat sy 'n MA sal wees vir jou nie net vir haar ander kinders nie, maar weet dat dit nooit sal gebeur nie. Die een groot ding was die dag van my troudag toe sy te besig was met die kinders om my by te staan....Hellllooooo wie se dag is dit ?

Die een shrink wat ek gaan sien het oor Nè het vir my gese dat die kind so klouerig is JUIS omdat sy te veel liefde kry daarom is sy altyd om my en by my en saam my....

Die probleem is dat ek 'n ma gehad het wat mens nie 'n drukkie gegee het nie maar haar ander kinders drukkies gegee het ens. Ek't myself voorgeneem maak nie saak WAT nie ek sal nie daai verhouding met my kind he nie en seker gemaak sy ken van drukkies en soentjies en "I loose you" sê.

My ma't my mos eendag aangevat oor sy hoor ek praat van hierdie "muur" tussen ons toe se ek vir haar ja want vandag ek klein was het sy my nooit liefde gegee nie, sy se toe dis dat ek gekoes het en afgeklim het van haar skoot af. Die shrink se GEEN maar geen kind het 'n ingebore "moenie aan my raak nie" dit kom van jou ouers af.....

Ag maar dis soos poep teen donderweer!

Jy sien ek was Pappie se blou oog meisiekind wat net (in my ma se woorde) my ogies geflikker het en my sin gekry het so miskien was dit jaloesie ? Wie sal weet ne ?

Maar my ma't my gemaak wie ek is vandag. Sy was oorgewig en het huisvrou gewees en altyd huisrokke gedra kort hare en geen grimering. Ek maak seker dat ek altyd en ek meen ALTYD deur 'n ring getrek kan word net om nie so te lyk nie.

Ek's baie hardegat en G sukkel maar met dit maar gelukkig verstaan hy die verhouding met my my en die grootword jare en weet waar dit vandaan kom - as ek moeilik raak se hy altyd "here comes the morkel-genes again" dan lag ons daaroor.

Dankie vir die oor ou Frusty!

Lekker aand

vanaand my werks-paartjie jippeee.
Answer 536 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.