Ask an expert
Question

12 Feb 2009

uitlaatgasse
hi, ek werk in die motor bedryf. ek is tans ook 12 weke swanger
wil net weet hoe skadelik is n kar se uitlaat gasse vir mens se liggaam - en watter nagevolge kan mens he van dit.
Answer 5,045 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo San
Uitlaatgasse bevat hoë vlakke van koolstofmonoksied wat 'n tekort aan suurstof in die bloed kan veroorsaak. Dit kan ook jou hart aantas, en daar is kankerwekkende stowwe in veral diesel gasse. As moontlik moet jy probeer werk in 'n area wat goed geventileer word
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18602 votes
Vote