Ask an expert
Question

04 Jan 2008

Urticaria verwys 1428
Hallo Doc

Wil opvolg op 1428, waar U voorgestel het dat my toestand moontlik Gestational Herpes kon wees. Ek sit nogsteeds met die uitslag en dit is nou al 2 + maande aan die woed! Was intussen weer spesialis toe - hy is van mening dat dit nie Gestational herpes kan wees nie, want die uitslag is soos 'n inflammasie wat homself masker as urticaria en 'random' uitslaan op my vel. Gestational Herpes is gekenmerk deur swangerskap self en dalk onmidellik na geboorte - my insidente was beide gevalle 2 - 4 maande na kraam.

Wat wel interessant kan wees , is die feit dat ek beide gevalle op Pitocin ( Oxytocin) induksievloeistof was. Die urticaria kan moontlik chemies geinduseerd wees???

1. Watter toetse kan ek aanvra om dit te bevestig?

2. Meer belangrik is seker wat kan ek neem om van Prednisone af te kom -
( newe-effekte is aaklig en baie lang-termyn!) Dokters wil net simptome onderdruk met Prednisone , maar ek vind dat dit meer skadelik as goed kan wees volgens my navorsing.
Baie dankie weereens... ek is al desperaat verby en hierdie Mamma wil nou net beterskap ervaar!
Answer 858 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Marabi

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek sal voorstel dat jy 'n biopsie van die area laat neem, sodat dit ontleed kan word. Ongelukkig is daar geen vervanging vir Prednisone nie.

Groete



Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9320 votes
No
67% - 18606 votes
Vote