Ask an expert
Question

28 Nov 2005

Vagina
Beste Dokter

Ek het n paar jaar terug vir n papsmeer gegaan. My huisdokter het my toe meegedeel dat ek n vlies het van die opening van my vagina af loop. (of tot voor my baarmoeder of tot in my baarmoeder). fHy het my meegedeel dat ek niks het om oor bekommerd te wees nie, maar ek wonder net of dit my kans op swangerskap sal beinvloed. Dit het my nog nie regtig voorheen gepla nie maar sex raak soms ongemaklik. Toevallig het my sister (sowat 10 jaar ouer as ek) dieselfde probleem. Kan u my voorsien van enige inligting of die mediese naam vir die probleem sodat ek meer inligting op die internet kan bekom.

Groete,
Bettie
Answer 571 views
Expert
GynaeDoc
gynaedoc

01 Jan 0001

I would suggest that you see a gynaecologist for a full assessment as some of these problems can be associated with kidney abnormalities as well. It should not interfere with your falling pregnant but could have other implications.
Best wishes
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.