Ask an expert
Question

19 Jan 2003

VAGINALE INFEKSIE
Ek het die afgelope 2-3 nou pal vaginale infeksie. Ek is al deur 'n buis Medaspor en Gynodaktarin, maar sonder enige sukses. Ek kan nie sonder 'n sanitêre doekie loop nie want van jongs af ek het al 'n afskeiding. Is daar enige ander medikasie wat kan help? En tydens die tyd is dit baie seer wanneer ons seks het. Ons gebruik KY -gel tydens seks, maar dis nogsteeds baie seer, diep agter in die vagina in.
Answer 1,724 views
Expert
Sexologist
sexy

01 Jan 0001

Please write to Cyber Gynae regarding your infection. The pain during intercourse can be related to your infection.
Regards
Dr Elna Mcintosh
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.